Tradisionele Duitse Bier

Ons strewe is eenvoudig: Om die beste bier in die wêreld te brou! Daarom gebruik ons slegs die beste ingevoerde Duitse bestanddele en word al ons biere volgens die Duitse “Reinheitsgebot van 1516” gebrou.