Eierlikeur

´n Spesiale likeur vir spesiale geleenthede soos Kersfees, Paasfees en verjaarsdae. Vervaardig met ons vars organiese eiers en sonder enige preserveermiddels. Gemaak volgens ‘n tradisionele Duitse resep van ons Oumas uit die ou dae.

  • 250 ml
  • Ongeveer 17 % Alc.

Uitverkoop

R95.00

´n Spesiale likeur vir spesiale geleenthede soos Kersfees, Paasfees en verjaarsdae. Vervaardig met ons vars organiese eiers en sonder enige preserveermiddels. Gemaak volgens 'n tradisionele Duitse resep van ons Oumas uit die ou dae.

Geniet hom binne 1 maand – koud uit ´n likeuerglas, oor ´n roomys of om ´n lekker koek te bak.